Knibbel
Click to see full photo
Knibbel
See also Author's dogs gallery
Dine van Zyl
PO Box 114
Betty's Bay 7141
South Africa

Afrikaans text

Dine van Zyl

Dine van Zyl

Author and journalist

Dine van Zyl is an alumnus of Stellenbosch University. She was a radio broadcaster and film maker of note and is today a writer and freelance journalist. She has received various awards for her documentary radio programmes and novels.
She lives in the Kogelberg Biosphere Reserve and is involved in the conservation of fauna, fynbos flora and marine life. She is an authority on the traditional and culinary uses of the plants in her area.
Dine is a keen cook and has published three books on traditional Afrikaner cuisine. Each one was a first on the subject and led to the popular revival of the food.
She is married to André Wagener and they are a one-dog family.

Publications:

Non-fiction
Prof. C.J. Theron – Pionier van ons Wynbou, Saayman & Weber, 1982
Afval en Afvalligheidjies, Saayman & Weber, 1983
Potjiekos - English: The Potjiekos Cookbook, Saayman & Weber, 1983
Boerekos - English: Boerekos: Traditional South-African Food, Human & Rousseau, 1985
Agter die lekker aan, 2007

Fiction
Annerkant-die-berg, Tafelberg, 1998
Slagoffers, Tafelberg, 2001

Awards
Radio Documentaries
1985: Artes Award for best programme maker
1986: Academy for Arts and Sciences Award for Afrikaans radio programmes

FictionSkrywer en Joernalis

Dine van Zyl is 'n oudstudent van die Universiteit van Stellenbosch. Sy was 'n radio-omroeper en filmmaker van formaat en vandag is sy 'n skrywer en vryskut joernalis. Sy het verskeie toekennings vir haar radio dokumentêre programme and romans ontvang.
Sy woon in die Kogelberg Biosfeer Reservaat en is betrokke by die bewaring van die fauna, fynbos flora en seelewe. Sy is 'n kenner van die tradisionele en kulinêre gebruike van die plante in haar gebied.
Dine is 'n ywerige kok en het drie boeke gepubliseer oor tradisionele Afrikaanse kos. Elke boek was 'n eerste oor die onderwerp en het gelei tot die gewilde herlewing van die kos.
Sy is getroud met André Wagener en hulle is 'n een-hond gesin.

Publikasies
Nie-fiksie

Prof. C.J. Theron - Pionier van ons Wynbou (1982) Saayman & Weber.
Afval en Afvalligheidjies (1983) Saayman & Weber.
Potjiekos (1983) Saayman en Weber
Boerekos (1985) Human en Rousseau

Fiksie
Annerkant-die-berg (1998) Tafelberg
Slagoffers (2001) Tafelberg

Toekennings
Radio Dokumentêre Programme:

1985: Artes Toekenning vir Beste Programmaker
1986: Akademie vir Wetenskap en Kuns Toekenning vir Afrikaanse Radio Programme

Fiksie:
2001: Naaswenner in die romankompetisie van Sanlam, Insig and Kwêla (2001)
2001: WA Hofmeyr Prys vir beste Afrikaanse Literatuur
2002: Akademie vir Wetenskap en Kuns Eugene Marais Prys vir Literatuur


Text by André Wagener, January 2004

Webmasterwww.StellenboschWriters.com © Rosemarie Breuer